Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Wêreld se 2de grootste diamant in Botswana ontgin

23 Augustus 2024

Die wêreld se tweede grootste diamant is in Botswana ontgin.

Botswana se president, Mokgweetsi Masisi.

Volgens die Kanadese mynmaatskappy wat die steen ontgin het, Lucara Diamant Corporation, is die steen van 2 492 karaat by die Karowe diamantmyn ontdek.

Lucara se president, William Lamb, het nie aangedui wat die waarde van die steen is nie, maar het aangedui dat hull in ekstasie is oor die vonds. Anonieme bronne het egter aan die Britse koerant, die Financial Times gesê dat die diamant tot $40-miljoen of sowat R720-miljoen.

Die grootste diamant wat nog ooit ontdek is, die Cullinan van 3 016.75 karaat, is in 1905 by Cullinan – oos van Pretoria – ontdek. Hierdie diamant is in nege kleiner stukke opgedeel, waarvan die meeste in die Britse kroon gesien kan word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende