Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Weermag se mediese personeel in Gauteng ontplooi

18 Junie 2021

Die weermag sal in Gauteng ontplooi word om te help met die toets van Covid-19 pasiënte.

Die waarnemende minister van gesondheid, Mmamaloko Kubayi-Ngubane hou vanoggend ‘n mediakonferensie oor die jongste rakende die derde vlaag van Covid-19 infeksies.

LEES OOK: MINISTER: “MASSA-TOETSING VIR COVID-19 WEER NODIG IN GAUTENG”

Sy sê die ontplooiing van die weermag is gister goedgekeur, na ‘n vergadering met die minister van verdediging.

Sy het ook ‘n waarskuwing gestuur aan diegene wat nie voldoen aan die inperkingsmaatreels nie. Volgens Kubayi-Ngubane is die gesondheidsdepartement veral bekommerd oor die aktiwiteite wat nog in Gauteng plaasvind.

LEES OOK: GESONDHEIDSDEPARTEMENT BEKOMMERD OOR COVID-19-GEVALLE IN GAUTENG

“Daar is ook nog mense wat betoog of aan onwettige saamtrekke deelneem. Al is daar beperkings daarop geplaas,” sê sy.

Kubayi-Ngubane sê diegene wat nie voldoen aan die maatreëls nie, plaas hulle vriende en geliefdes in gevaar.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende