Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Weerdiens waarsku oor erge donderstorms

4 November 2022

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n weerwaarskuwing uitgereik wat waarsku teen erge donderstorms met ‘n moontlikheid van swaar reën, hael, sterk wind, plaaslike oorstromings en weerlig.

Volgens die weerdiens geld dié waarskuwing vir Gauteng, asook die suid-weste van Limpopo, die westelike Hoëveld van Mpumalanga, die westelike deel van die Vrystaat sowel as die oostelike dele van die Noord-Kaap.

Die betrokke nooddienste sal op ‘n hoë gereedheidsgrondslag wees om hulp te verleen waar nodig.

‘n Beroep is op motoriste gedoen om laagwaterbrûe te vermy en mense word aangeraai om nie naby riviere te gaan tydens dié donderstorms nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Ander Nuus Artikels

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende