Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Wateronderbreking die volgende twee dae in JHB verwag weens instandhouding

10 Januarie 2023

Rand Water en Johannesburg Water sê inwoners in sekere dele van die stad sal Donderdag en waarskynlik Vrydag sonder water wees weens instandhoudingswerk wat gedoen moet word.

Volgens Rand Water se woordvoerder, Makenosi Maroo sal die water môremiddag om 17:00 afgeskakel word en sal na verwagting tot 13:00 Vrydagmiddag duur. 

Hy sê ‘n waterklep moet dringend vervang word.

Inwoners in groot dele van die noorde van Johannesburg, insluitend, Bryanston, Morningside, Illovo, Linbro Park en omliggende gebiede word aangeraai om voor te berei vir die tydelike wateronderbreking. 

Maroo sê die nodige voorsorg sal getref word om toe te sien dat die reservoirs vol is, maar mense gaan water steeds spaarsaam moet gebruik.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

Nuuskommentaar: Afrikaans se toekoms op SABC TV

Ander Nuus Artikels

Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye
GNOwtCrWUAAJNit
Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende