“Waterkrisis in JHB – ‘n aanduiding van die stad se brose waterstelsels”


Luister nou

Volgende

“Waterkrisis in JHB – ‘n aanduiding van die stad se brose waterstelsels”

Die organisasie wat hom beywer vir waterregte, WaterCAN, sê die onlangse waterkrisis in Johannesburg is ‘n aanduiding van die broosheid van die stad se waterstelsels.

Inwoners in talle woonbuurte sit die afgelope twee weke gereeld sonder water sonder dat die metroraad die stand van sake behoorlik verduidelik.

Die uitvoerende hoof van WaterCAN, dr. Ferrial Adam, het die krisis toegeskryf aan wanbestuur en ‘n gebrek aan leierskap van stadsamptenare.

Adam sê dit is nie voldoende om die watertekort aan ‘n kragonderbreking toe te skryf nie, want daar is veronderstel om genoeg water in reservoirs te wees in geval van nood.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

“Waterkrisis in JHB – ‘n aanduiding van die stad se brose waterstelsels”


Luister nou

Volgende