Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Wanbetaling: Eskom se beurt(krag)

20 Januarie 2023

Die afsny van elektrisiteit na Eskom se kantoor in Empangeni – aan die KwaZulu-Natalse Noordkus – weens ‘n agterstallige rekening, het dié onderneming onkant gevang.

Eskom het vanoggend gesê die algemene bestuurder, Agnes Mlambo, het eers van die agterstallige rekening verneem enkele ure voordat die uMhlathuze-munisipaliteit die kragtoevoer gister onderbreek het.

Sy sê sy is geskok hieroor aangesien sy self die betaling van diensterekeninge bepleit.

Die kragvoorsiener sê voorlopig lyk dit asof daar van Eskom se persele ook ontkoppel is waar die rekeninge nie agterstallig is nie.

Eskom sal vandag met die munisipaliteit in gesprek tree om die rekeninge na te gaan en die agterstallige bedrae te betaal.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende