Wanbetalers in Johannesburg by padblokkades opgeskroef


Luister nou

Volgende

Wanbetalers in Johannesburg by padblokkades opgeskroef

13 September 2023

Die Johannesburgse-metroraad het sy woord gestand gedoen en het begin om skuldinvordering van agterstallige diensterekeninge by padblokkades van die stad se metropolisie te doen.

Die finansiële hoof van Johannesburg, Tebogo Moraka sê amptenare met skootrekenaars vergesel sedert verlede week metropolisiebeamptes na padblokkades waar inwoners se rekeningbesonderhede op die plek nagegaan word.

Agterstallige inwoners is óf verplig om hul skuld te betaal óf ‘n erkenning van skuld  te onderteken.

Moraka sê die amptenare dring hulself nie op inwoners af met dreigemente of in hegtenisneming nie, maar poog slegs om die agt-en-veertig-miljard rand – wat aan die metroraad verskuldig is – in te vorder.

Foto: iAfrica

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Wanbetalers in Johannesburg by padblokkades opgeskroef


Luister nou

Volgende