Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Wanatu hoftu

5 Februarie 2025

Die burgemeesterskomiteelid vir vervoer in die Tshwane-metro, Tlangi Mogale, het bevestig dat hulle op een van die e-vervoerdiens   – Wanatu – se voertuie beslag gelê het.

Dit volg nadat ‘n bestuurder na bewering nie ‘n bedryfslisensie kon toon nie.

Mogale het bevestig dat die voertuig verlede week deur beamptes van die Tshwane-metropolisie geskut is. Wanatu voer aan dat hy hoofsaaklik kinders in en om Centurion vervoer. 

Die stad het nou die saak na die Vervoerbedryfslisensie-administrasieraad verwys.

Die saak is ook na die Menseregtekommissie geëskaleer, omdat Wanatu – volgens Mogale – slegs Afrikaanssprekende bestuurders in diens neem. 

Wanatu het intussen bevestig dat sy dienste tydelik opgeskort is en beskuldig die metropolisie van intimidasie. Die diens sê hulle sal regstappe doen. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Old,And,Young,Person,Holding,Hands.,Elderly,Care,And,Respect,

Maatskaplike dienste “misluk” weens onreëlmatige besteding

Go6hdNIX0AAO0Ry

Herstelwerk by Tembisa-hospitaal sal nie vinnig kan begin nie

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9

Die MK-party besoek Kleinfontein

Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)

Pous Franciskus sterf

0001054255_resized_paulmashatile150320231022

Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe

Ander Nuus Artikels

E
Die EFF sê “ryk mense moet belas word” eerder as ‘n BTW-verhoging
MK
“Bestaan van kultuurgemeenskappe soos Kleinfontein moet erken word”
GpIRgvQWUAAJIpG
DA, EFF se aansoek oor BTW-verhoging vandag aangehoor
Old,And,Young,Person,Holding,Hands.,Elderly,Care,And,Respect,
Maatskaplike dienste “misluk” weens onreëlmatige besteding
Go6hdNIX0AAO0Ry
Herstelwerk by Tembisa-hospitaal sal nie vinnig kan begin nie

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende