Wagner-groep draai terug


Luister nou

Volgende

Wagner-groep draai terug

24 Junie 2023

Die leier van die Wagner-huursoldaatgroep, Yevgeny Prigozhin het sy soldate opdrag gegee om nie na Moskou toe te gaan nie en om eerder om te draai en terug te keer na hulle basisse. 

Die Wagner-groep was van plan om ‘n opmars na Moskou te hou nadat missielaanvalle glo ‘n Wagner-kamp geteiken het. Talle van die soldate is dood. Die Russiese president, Wladimir Poetin het Wagner se beplande optog na Moskou as hoogverraad beskou. 

Volgens Putin het Prigozhin die Russiese regering in die rug gesteek. 

Prigozhin het glo gesê dat sy soldate nie die reis moet voltooi nie omdat hy ‘n bloedbad wil vermy. Dit kom enkele ure nadat hy gesê het dat hy en sy 25 000 soldate nie bang is om dood te gaan nie.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Wagner-groep draai terug


Luister nou

Volgende