Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Waaghals-hamster veilig tuis na reis in spesiale lugballon

29 Junie 2022

‘n Hamster het geskiedenis gemaak nadat hy suksesvol teruggekeer het aarde toe ná sy reis in die stratosfeer.

Dié waaghals hamster het in sy spesiale lugballon in die se naby Japan se Miyako eiland geland na die twee weke lange reis. Die Japanese maatskappy, Iwatani Giken het die “ballon” van 60 sentimeter hoog en 50 sentimeter in deursnit ontwerp.

Die atmosfeer en temperatuur binne die ballon is ook gereguleer.

Volgens die maatskappy het die hamster in ‘n stadium teen ‘n spoed van 23 kilometer per uur gevlieg.

‘n Videokamera is binne die ballon opgestel om die hamster se reis te volg. Hy was ongeveer 12 kilometer hoog in die lug.

Kyk hier na die video

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Ander Nuus Artikels

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende