Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Vyf vroue in Limpopo-lykshuis verkrag

5 September 2022

Die polisie op Malipsdrift, in Limpopo, is op soek na ‘n groep gewapende verdagtes nadat vyf vrouens by ‘n lykshuis deur die bende verkrag is.

Volgens die polisie het die groep gisteroggend twee lykshuise op die R37-pad aangeval.

Die verdagtes het ook ‘n werknemer by een van die persele geskiet en nóg ses mense aangeraand.

Die polisiewoordvoerder, brigadier Motlafelo Mojapelo sê die bende van ses mans het twee vroue langs die pad opgelaai, wat op pad was om een se vriend – wat by die lykshuis werksaam is – te besoek.

Hulle het dié lykshuis beroof en vandaar na die tweede lykshuis gegaan waar hulle nóg drie vrouens en ses mans aangeval het.

Die rowers het met die slagoffers se selfone en ‘n bedrag aan kontant op die vlug geslaan.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende