Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Vyf Suid-Afrikaanse gesinne steeds in Oekraïne

8 April 2022

Die Suid-Afrikaanse ambassadeur na Oekraïne, André Groenewald sê hulle dra kennis van vyf Suid-Afrikaanse gesinne wat hulle nog in dié land bevind.

Volgens Groenewald is die gesinne van mening dat hulle veilig is en wil hulle nie in dié stadium die land verlaat nie.

Die ambassadeur het ook gesê dat die departement van internasionale betrekkinge en samewerking 52 studente bygestaan het om uit die oorlogsgeteisterde land te vlug.

Die meeste daarvan is mediese studente wat intussen aangedui het dat hulle sukkel om hulle studies in Suid-Afrika voort te sit, en Hongarye het aangebied om dié studente te help.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

Ander Nuus Artikels

South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende