Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Vyf mense dood in ongeluk buite Heilbron

22 April 2022

Vyf mense is dood na ‘n kop-aan-kop botsing tussen ‘n motor en ‘n vragmotor, vroeër vanmiddag op die R57 buite Heilbron in die Vrystaat.

Die woordvoerder van die ER24-nooddienste, Russel Meiring sê paramedici is omstreeks 13:45 na die toneel ontbied.

Hy sê die motor was byna onder die vragmotor en was aan die kant van die pad. Die liggame van drie vroue en twee mans is binne-in die motor gevind. Hulle is op die toneel dood verklaar. Die vragmotorbestuurder het geen beserings opgedoen nie.

Volgens Meiring was die plaaslike owerhede op die toneel om ondersoek in te stel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

kleinfontein2

EFF-optog na Kleinfontein: Hoë polisie-voorkoms in Kleinfontein is oordrewe, sê EFF

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n

Limpopo-boer op sy plaas vermoor

Gp3XkDuWYAAKpew

Werkersdag: “Ons moet dink aan die miljoene werklose mense”

Gp2eaDAXkAAip5x

44 Ethiopiese burgers uit Sandton-huis gered

DOKTER

AfriForum sê hokaai met NGV-regulasies

Ander Nuus Artikels

x-1170x600
X-gebruiker vrees vir lewe ná News24-artikel
Eie rigting
Ope brief aan Adriaan Basson
VSA EN SA
Eerste Afrikaner-vlugtelinge op pad Amerika toe, maar wat is die plan nou eintlik?
kleinfontein2
EFF-optog na Kleinfontein: Hoë polisie-voorkoms in Kleinfontein is oordrewe, sê EFF
494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Limpopo-boer op sy plaas vermoor

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende