Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Vyf mense dood in Fochville-ongeluk

2 Februarie 2022

Vyf mense is dood en twee is beseer in ‘n ongeluk tussen twee ligte motors gisteraand op die N12 buite Fochville in Gauteng.

Die ER24-woordvoerder, Russel Meiring sê paramedici is omstreeks 20:20 gisteraand na die toneel ontbied. Hy sê vier mans, twee in elke voertuig was vasgekeer en is op die toneel dood verklaar.

‘n Vrou in haar twintigs, wat aanvanklik kritiek beseer is, is later in die hospitaal oorlede.

Meiring sê twee mans, wat vermoedelik die bestuurders van die twee motors was, het ligte beserings opgedoen. Die plaaslike owerhede was op die toneel om ondersoek in te stel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende