Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Vyf leerlinge uit Durban-skool geskors na bewerings van rassisme

18 Augustus 2022

Vyf leerlinge van die Hillcrest Hoërskool in Durban is geskors nadat hulle na bewering rassistiese uitlatings teenoor ander leerlinge gemaak het. 

Dit kom nadat boodskappe, van ‘n jaar gelede op ‘n private WhatsApp-groep aan die lig gekom het. Die voorsitter van die beheerliggaan, Byron Creed het bewerings ontken dat die skool die voorval onder die mat ingevee het.

Hy sê ‘n dissiplinêre verhoor is in Junie gehou nadat ‘n skermskoot van die boodskappe op sosiale media versprei is. In die boodskappe word die N- en K-woorde glo herhaaldelik gebruik. Creed het egter benadruk dat die groep privaat is en nié aan die skool verwant is nie.

Intussen is die nuwe LUR vir onderwys in KwaZulu-Natal, Mbali Frazer op pad na die skool om ondersoek in te stel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende