Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Vyf familielede in huisbrand dood

10 November 2021

Vyf familielede is dood nadat hulle vroeg vanoggend vasgevang was in ‘n brandende huis in die weste van Pretoria.

Die Tshwane-nooddienste is vanoggend omstreeks 01:30 na die huis ontplooi. Met hul aankoms was die huis reeds in ligte laaie. Volgens die nooddienste se woordvoerder, Charles Mabaso het die plafon van die huis ook reeds inmekaar geval toe brandbestryders by die toneel aankom.

Die oorledenes is 6-,18-,22-, 24- en 46 jaar oud.

‘n 45-jarige vrou en haar 3-jarige seun het die brand oorleef.

Mabaso sê die oorsaak van die brand is nog onbekend.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende