Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

“VSA steek bewyse oor ongeïdentifiseerde vlieënde voorwerpe weg”

28 Julie 2023

‘n Voormalige Amerikaanse intelligensie-amptenaar het die week aan ‘n kongreskomitee gesê dat die “mensdom nie alleen is nie, en dat die Amerikaanse owerhede bewyse hieroor wegsteek.”

Die lugmagveteraan David Grusch het getuig dat hy absoluut glo dat die Amerikaanse regering in besit is van “onverklaarde afwykende verskynsels” sowel as oorblyfsels van hul nie-menslike operateurs.

Hy het gesê die Amerikaanse regering weerhou inligting oor sulke verskynsels van sowel die publiek as die kongres, en dat hy onderhoude gevoer het met mense met direkte kennis van nie-mensgemaakte vaartuie.

Hy meen dis belangrik om dié inligting bekend te maak omdat dit in openbare belang is.

Grusch het egter herhaaldelik aan die komitee gesê dat hy nie meer besondehrede oor die bewyse kan verskaf nie, omdat die inligting geklassifiseerd is. Hy het verder aangevoer dat hy nie self foto’s daaroor gesien het nie, maar dat die inligting aan hom bevestig is.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende