Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

VSA moet regering straf en nié landsburgers nie, vra Solidariteit

12 Mei 2023

Die Solidariteit Beweging vra dat die land nie gestraf moet word weens die regering se optrede en nalate nie.

Dit volg in reaksie op die diplomatieke krisis wat uitgebreek het nadat die VSA Suid-Afrika daarvan beskuldig het dat hulle wapens en ammunisie aan die Russe verskaf het.

Die voorsitter van die beweging, Flip Buys, verwys daarna as ‘n ramp en sê dit gaan die land en sy inwoners duur te staan kom.

Hy sê die VSA het reeds streng sanksies teen talle lande – wat teen hulle kant gekies het in die oorlog in Oekraine – en dat die Amerikaanse ambassadeur waarskynlik opdrag van President Joe Biden gekry het om in die openbaar standpunt in te neem.

Buys sê die regering se optrede is onverskoonbaar, omdat dit kom in ‘n tyd wat die land reeds diep in die moeilikheid is.

Hy het ‘n beroep op die VSA gedoen om eerder stappe teen individue in die regering in hulle persoonlike hoedanigheid te doen, as om die land se inwoners te straf.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende