Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Vrystaters gewaarsku oor cholera in dié provinsie

26 Mei 2023

Die departement van gesondheid in die Vrystaat het inwoners van dié provinsie gewaarsku om alle waterbronne as ‘n gesondheidsrisiko te ag.

Dit volg nadat die eerste sterfte weens Cholera in die huidige uitbreking in dié provinsie aangemeld is. Volgens ‘n DA-lid in die Vrystaatse wetgewer, Leona Kleynhans is net 20% van die rioolaanlegte in die provinsie in ‘n werkende toestand.

LEES OOK: KOMITEE BESOEK VANDAG HAMMANSKRAAL OOR CHOLERA

‘n Vrou van Vredefort in die Noord-Vrystaat is dood terwyl minstens twee pasiënte in die hospitaal op die naby-geleë Parys opgeneem is. Volgens Kleynhans hoop hulle dat die uitbreking nie verder sal versprei nie aangesien daar reeds ernstige waterprobleme in Qwa Qwa is wat beteken dat mense water skep uit riviere en strome, wat ernstig besoedel is.

Die departement het ook inwoners gevra om behoorlike hand-higiëne toe te pas in ‘n poging om die siekte hok te slaan.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gq_5ZqlXwAA4loq

John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Ander Nuus Artikels

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer
South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende