Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Vrystaat Landbou vra dat Horner-moord weer ondersoek word

24 November 2021

Die landbou-organisasie, Vrystaat Landbou (VL) eis dat die polisie weer die vermoorde plaasvoorman, Brendin Horner (21) se moord moet ondersoek. 

Dit kom nadat die twee verdagtes in sy moord, verlede week op alle aanklagte teen hulle vrygespreek is. Volgens Vrystaat Landbou het hulle ‘n beroep op die minister van polisie, Bheki Cele en die polisiekommissaris in die Vrystaat, luitenant-generaal Baile Motswenyane gedoen om plaasaanvalle- en moorde weer onder die loep te neem. 

LEES OOK: MIKE BOLHUIS STUUR ONDERSOEKSPAN NA VRYSTAAT OM MET BRENDIN HORNER-ONDERSOEK TE BEGIN

Horner is in Oktober verlede jaar vermoor. Sy liggaam is aan ‘n paal vasgebind. 

Die staat kon tydens die verhoor, wat verlede week begin het, nié vir Sekola Matlaletsa (45) en Sekwetje Mahlamba (33) op die toneel plaas nie. Die voorsitter van VL se landelike veiligheidskomitee, Jakkals le Roux sê dit is vir hulle belangrik dat die polisie ‘n deeglike ondersoek van stapel stuur.

“Moorde en ernstige misdade is aan die toeneem, wat druk plaas op die regstelsel.”

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Ander Nuus Artikels

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende