Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Vrou sterf na seekoei-aanval

13 Junie 2022

‘n 59-jarige vrou is dood na sy vroeg Vrydagoggend deur ‘n seekoei aangeval is by die St. Lucia-meer in KwaZulu-Natal.

Die vrou was saam met twee ander mense besig om rietgras (incema) in die iSamangaliso vleilandpark te oes. Volgens die bestuur van die park, het die drie persone die vleiland, wat ‘n habitat vir seekoeie en krokodille is, sonder toestemming betree.

Die twee ander individue is ongedeerd.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Office-Johannesburg

“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Ander Nuus Artikels

Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking
GquJsHhXAAAiYuq
AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”
Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende