Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Vrou keelaf gesny – haar seun verskyn in die hof

3 Augustus 2023

‘n 55-jarige vrou van Bothasig in Kaapstad word vandag begrawe nadat sy na bewering deur haar seun vermoor is.

Die 27-jarige Arno Slabbert het gister in die Goodwood landdroshof verskyn nadat hy Vrydag in hegtenis geneem is omdat hy glo sy ma, Margo keelaf gesny het. Haar liggaam is in haar woonstel in die maatskaplike behuisingskompleks, Bothasig Gardens gevind.

‘n Inwoner van die kompleks het aan die media gesê dat hy gereeld met sy ma baklei het, en dat hy haar glo aangerand het.

Die polisiewoordvoerder, sersant Wesley Twigg sê ‘n saak van moord word ondersoek. Die Nasionale Vervolgingsgesag sê die verdagte moet weer op 8 Augustus in die hof verskyn.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende