Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Vriendin van “Facebook-verkragter” se borgtogaansoek tydelik laat vaar

11 Mei 2023

Die “Facebook-verkragter” se vriendin, dr. Nandipha Magudumana se borgtogaansoek is voorlopig laat vaar weens nuwe inligting wat aan die lig gekom het.

Magudumana en haar vyf medebeskuldigdes het vanoggend in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle Thabo Bester in Mei verlede jaar gehelp het om uit die Mangaung korrektiewe sentrum te ontnsap deur sy eie dood te fnuik.

Volgens Magudumana se regsverteenwoordigers word die borgtogaansoek nie laat vaar nie, maar sal dit wel in ‘n latere stadium gedoen word.

Háár saak is tot 16 Mei uitgestel wanneer sy saam met Bester en haar pa, Cornelius Sekeleni in die hof sal verskyn. Hy is vroeër op borgtog van R10 000 vrygelaat.

Die ander beskuldigdes is die voormalige tronkbewaarder van G4S, Senohe Matsoara, ‘n kringtelevisie-tegnikus, Teboho Lipholo, ‘n veiligheidswag van die tronk, Motenyane Masukela, en twee voormalige G4S-werknemers, Tieho Makhotsa en Natassja Jansen.

Foto: Chriselda Zozi Lewis (SABC – Twitter)

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GjljsNPX0AAPCxZ

Ramaphosa verwelkom SANW se besluit om betrokke te raak by die DRK-situasie

GjqV8GYWIAEl2LT

“Burgemeester wisselvallig oor die veiligheid van Hammanskraal se drinkwater”

School,Classroom,With,Blackboard

Video: Gautengse onderwysdepartement sê hy maak dringend plan met oorvol skole

Andy-Mothibi

SOE: Eskom-werknemers manipuleer glo verkrygingsprosesse

Key,And,Chain,Locked,Faucet,On,Cracked,Dry,Ground,,

Johannesburg Water waarsku oor wateronderbreking

Ander Nuus Artikels

School,Classroom,With,Blackboard
SAOU bekommerd oor oorvol klasse
Sassa-Black-Card
Nuwe Sassa-kaarte – Sperdatum uitgestel
WEERMAG2-scaled
EFF braak gal oor uitstel van oorskot-oorhandiging
GjljsNPX0AAPCxZ
Ramaphosa verwelkom SANW se besluit om betrokke te raak by die DRK-situasie
GjqV8GYWIAEl2LT
“Burgemeester wisselvallig oor die veiligheid van Hammanskraal se drinkwater”

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende