Vrese oor NGV spoor medici aan om na Kanada te verhuis


Luister nou

Volgende

Vrese oor NGV spoor medici aan om na Kanada te verhuis

1 Augustus 2023

Suid-Afrikaanse gesondheidsorgwerkers is besig om hulle opsies te oorweeg te midde van angs en onsekerheid oor die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering, die NGV.

Volgens ‘n Kanadese immigrasiekonsultant, Nicholas Avramis, het sy kantoor vanjaar al nagenoeg 17 000 navrae gekry van Suid-Afrikaanse medici wat moontlik na dié Noord-Amerikaanse land wil verhuis.

Avramis het aan die nuusdiens ENCA gesê dat Kanada gesondheidsorg boaan sy kritieke vaardigheidslyste geplaas het, wat beteken dat aansoekers nie hoef te wag vir ‘n werksaanbod om goedgekeur te word vir immigrasie nie, maar dat hul direk kan aansoek doen.

Volgens Avramis moes aansoekers in die verlede eers ‘n werksaanbod kry, waarna hulle dan vir ‘n werkspermit kan aansoek doen. Hy sê aansoekers moet die nodige werkservaring hê en moet gemaklik in Engels wees.

Hy sê daar was ‘n merkbare oplewing in navrae sedert Januarie vanjaar.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Vrese oor NGV spoor medici aan om na Kanada te verhuis


Luister nou

Volgende