Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Vragmotors versper die N3

3 Desember 2021

Vragmotorbestuurders het sedert vroeg vanoggend die N3 snelweg naby die van Reenenspas in KwaZulu-Natal versper.

Polisiebeamptes hou die situasie dop, en probeer om die verkeer te herlei na ander roetes.

Volgens die polisie se woordvoerder, brigadier Jay Naicker word die verkeer in albei rigtings ontwrig, terwyl hulle probeer om die vragmotors van die pad te verwyder. Die N3-tolkonsessie het teen 09:30 vanoggend gesê dat die pad steeds gesluit is en het ‘n beroep op mense gedoen om van alternatiewe roetes gebruik te maak.

Dit is nie seker waarom die vragmotorbestuurders die pad versper nie

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

Ander Nuus Artikels

South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende