Vragmotor en bus tydens protesaksie aan die brand gesteek

Luister nou

Volgende

Vragmotor en bus tydens protesaksie aan die brand gesteek

24 Januarie 2023

’n Vragmotor – wat vermoedelik van Mosambiek afkomstig is – en ’n bus is op die R22 tussen Hluhluwe en Mbazwana, in die noorde van KwaZulu-Natal, aan die brand gesteek tydens ‘n betoging teen oorgrensmisdaad.

Bronne sê die protesaksie is deur inwoners in Hlabisa en ander gebiede langs die Mosambiekse grens begin.

Die gemeenskap is na bewering keelvol vir min tot geen optrede deur owerhede om die diefstal van motorvoertuie – wat na Mosambiek vervoer word – hok te slaan.

Daar word beweer dat daar die afgelope paar weke ‘n toename in motorkapings in dié gebiede was, met sportnutsvoertuie en bakkies wat geteiken word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe