Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Voormalige Zambiese president in die ouderdom van 97 oorlede

17 Junie 2021

Medelye stroom reeds vanuit alle oorde in vir die naasbestaandes van die voormalige president van Zambië, Kenneth Kaunda, wat vroeër vandag in die ouderdom van 97 oorlede is.

Hy was die Zambiese president van 1964 tot 1991. Hy was die eerste demokraties verkose president van Zambië nadat die land onafhanklikheid van Brittanje verkry het.

Hy is Maandag in die Maina Soko militêre hospitaal opgeneem waar hy vir ‘n longontsteking behandel is.

Kaunda is in 1999 van die Zambiese burgerskap ontneem, maar dié beslissing is ‘n jaar later omgekeer.

Hy was met Betty Kaunda getroud, wat in 2012 oorlede is en het agt kinders gehad.

https://twitter.com/khayeLK/status/1405547908540342272
https://twitter.com/AmericaToday15/status/1405540714377740297

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende