Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Voormalige Tshwane-metro kontrakteur vas ná hy met kragmeter peuter

20 Maart 2024

Die Tshwane-metropolisie (TMPD) het vroeër ‘n voormalige elektriese kontrakteur, verbonde aan die metro in hegtenis geneem nadat hy met ‘n kragmeter gepeuter het, en toe probeer het om ‘n inwoner van Erasmuskloof om te koop.

Die burgemeesterskomiteelid vir finansies, Jacqui Uys sê die inwoner se kragtoevoer moes herstel word nadat hy sy uitstaande skuld afbetaal het.

Die voormalige kontrakteur het die inwoner gekontak en ingelig dat “die meter nooit by die metro geregistreer is nie, maar dat hy die proses sal omseil sodat die verbinding nie deur die metro herstel hoef te word nie.” Volgens Uys het hy egter gesê dat hy dit vir R8000 sal doen.

Sy sê die inwoner het onraad vermoed en die TMPD is ontbied. ‘n Saak is by die Brooklyn polisiekantoor aanhangig gemaak, vir ondermeer korrupsie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende