Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Voormalige Noordwes-premier bedank ook uit provinsiale wetgewer

27 Augustus 2021

Die voormalige premier van Noordwes, Job Mokgoro – wat gister uit dié pos bedank het – het nou ook as lid van die provinsiale wetgewer bedank.   

Dit baan die weg vir die aanstelling van Bushy Maape as premier.     

Mokgoro het vroeër aangevoer dat dit nie in die beste belang van die provinsie is om oorhaastig te bedank nie, daarom het hy eers gisteraand bedank ondanks verskeie versoeke vir hom om te bedank. Hy het volgehou dat hy nié gaan bedank totdat hy met president Cyril Ramaphosa kon vergader nie.

Die LUR vir finansies, Motlalepula Rosho dien tans as Noordwes se waarnemende premier. 

Die ANC sê hy sal later kommentaar oor Mokgoro se toekoms lewer.   

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende