Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Voormalige Mej. SA-finalis se Suid-Afrikaanse ID’s teruggetrek

30 Oktober 2024

Die departement van binnelandse sake sê Chidimma Adetshina en haar ma se Suid-Afrikaanse identiteitsdokumente en paspoorte sal teruggetrek word nadat hulle versuim het om voorleggings aan die departement te doen oor waarom dit nie moet gebeur nie.

Intussen het die Valke ook aangedui dat sy ondersoek na bedrog en identiteitsdiefstal afgehandel is – en dat die aangeleentheid na die Nasionale Vervolgingsgesag verwys is vir ‘n besluit oor vervolging.

Adetshina se deelname aan die Mej Suid-Afrika skoonheidskompetisie het omstredenheid ontketen toe haar Suid-Afrikaanse burgerskap bevraagteken is.

Sy het in Augustus aan die kompetisie onttrek nadat die departement aangekondig het dat hy prima facie-bewyse gevind het wat daarop dui dat haar ma moontlik bedrog en identiteitsdiefstal gepleeg het.

Sy het daarna aan die Miss Universe Nigeria-kompetisie deelgeneem en dié titel gewen.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende