Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Voëlgriep-inenting waarskynlik nié vinnig beskikbaar nie

23 November 2023

Dit wil in hierdie stadium voorkom of daar waarskynlik nie vanjaar ‘n inenting teen die H7-variant – wat vir die huidige voëlgriep-uitbreking verantwoordelik is – in Suid-Afrika beskikbaar sal wees nie.

Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het die aansoek vir goedkeuring van ‘n inenting afgekeur.

Volgens die departement se woordvoerder, Reggie Ngcobo is dit glo gedoen, omdat daar nie genoeg bewyse was, dat dit werk nie.

Dít terwyl daar glo slegs een maatskappy is wat ‘n aansoek ingedien het, terwyl dié maatskappy nie die nodige dokumente kon verskaf wat die registrateur benodig het nie.

Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging, Izaak Breitenbach sê intussen daar is wel ‘n plaaslike maatskappy wat besig is om ‘n inenting teen die variant te vervaardig.

Dié inenting word egter op die oomblik getoets en sal eers teen Januarie gereed wees om aan die departement voor te lê.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Ander Nuus Artikels

cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende