Vlugte vertraag by OR Tambo weens brandstof-probleme


Luister nou

Volgende

Vlugte vertraag by OR Tambo weens brandstof-probleme

9 Desember 2024

Tientalle vlugte is vertraag weens probleme met die brandstoftoevoerstelsel by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg.

Die Lughawe Maatskappy van Suid Afrika (ACSA) sê in ‘n verklaring dat tegnici reeds besig is om die oorsaak van die probleem op te spoor.

Die vertragings het ‘n verdere rimpeleffek op ander vlugte wat onderweg is na die lughawe, omdat daar nie genoeg spasie is vir die vliegtuie om te parkeer nie.

Verskeie lugdienste het passasiers aangeraai om met die redery te kommunikeer oor hul vlugtye, en of die vlugte gekanselleer is.

https://twitter.com/ortambo_int/status/1866049159179944146

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Vlugte vertraag by OR Tambo weens brandstof-probleme


Luister nou

Volgende