Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Vliegtuigdeur op laaiblad in Kaapstad afgeruk

27 Januarie 2022

‘n Ongewone voorval het hom op die Kaapstad Internasionale Lughawe afgespeel nadat ‘n deur van ‘n British Airways Boeing 777 afgeruk is – terwyl die vliegtuig op die laaiblad was.

Dit wil voorkom asof tegnici nagelaat het om die deur van die lugbrug los te maak voordat die vliegtuig begin terugstoot het.

Al die passassiers op die vlug – wat pas van London af aangekom het – was reeds uit die vliegtuig.

Die gebeure het ‘n oponthoud veroorsaak aangesien dié tuig bestem was om die terugvlug na Engeland te onderneem en die redery moes skarrel om genoeg sitplekke op alternatiewe vlugte te kry om die passasiers op te huisves.

Die voorval word deur alle betrokke owerhede ondersoek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gq_5ZqlXwAA4loq

John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Ander Nuus Artikels

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer
South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende