Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Vliegtuig draai om ‘n uur ná dit opstyg, weens passasier wat weier om masker te dra

21 Janaurie 2022

‘n Vliegtuig van American Airlines moes omdraai – meer as ‘n uur nadat dit opgestyg – het omdat ‘n passasier glo geweier het om ‘n gesigmasker te dra.

Volgens CNN was die vliegtuig, ‘n Boeing 777 met 129 passasiers aanboord, van Miami na Londen onderweg toe die vrou in die eerste klas geweier het om ‘n masker gedurende die vlug te dra. Nadat die vliegtuig weer in Miami geland het, is die vrou van die vliegtuig afgeskort en die vlug is gekanselleer.

Luidens die berig is die vrou nie in hegtenis geneem nie, maar sy mag hangende ‘n ondersoek nié van die lugredery gebruik maak nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende