Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Vliegtuie het weer brandstof sê ACSA

14 Desember 2022

Die Lughawemaatskappy van Suid-Afrika, ACSA, sê die uitdagings wat hy vroeër vanjaar ervaar het met brandstoftekorte vir vliegtuie is iets van die verlede.

Vroeër vanjaar is brandstoftekorte by die Kaapstadse- en die OR Tambo Internasionale Lughawe ervaar toe die brandstofreserwes tot kritiek-lae vlakke gedaal het en vliegtuie herlei is om elders brandstof in te neem.

Die tekorte is onder andere veroorsaak deur die oorstromings in KwaZulu-Natal en onstuimige weerstoestande wat veroorsaak het dat ‘n skip nie kon vasmeer met ‘n besending brandstof wat vir Kaapstad bestem was nie.

Die hoof uitvoerende beampte van ACSA, Mpumi Mpofu, het passasiers verseker dat daar geen probleme tydens die piek-seisoen in die vooruitsig gestel word nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende