Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Vlieënier sterf toe vliegtuig in Bronkhorstspruit neerstort

8 Desember 2021

‘n Vlieënier, wat alleen gevlieg het, is dood toe sy ligte vliegtuig laat gistermiddag in die Bronkhorstspruit Natuurreservaat neergestort het. 

Volgens die Netcare 911-nooddienste se woordvoerder, Shawn Herbst is paramedici na 5 uur gistermiddag na die toneel ontbied. Hy sê die twee sitplek vliegtuig het in stukke gebreek. 

Herbst sê die man het geen tekens van lewe getoon nie en is op die toneel dood verklaar. Volgens hom kon die man se ouderdom nie dadelik bepaal word nie weens die omvang van sy beserings

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende