Vlieënier dood toe vliegtuig in die Boschkop-omgewing neerstort


Luister nou

Volgende

Vlieënier dood toe vliegtuig in die Boschkop-omgewing neerstort

‘n Vlieënier is dood toe die eensitplek-vliegtuig waarmee hy gevlieg het, vroeër Saterdagmiddag (12 April) in ‘n veld in die Boschkop-omgewing in Pretoria neergestort het.

Volgens Arrive Alive is hul vrywillige mediese noodreaksiespan net na 16:00 vanmiddag na die toneel ontbied. Met hulle aankoms op die toneel het hulle die man dood verklaar.

Die Marksmen Akrobatiese-span, het intussen op Facebook bevestig dat dit een van sy vliegtuie was, wat in die ongeluk betrokke was, maar dat die vlieënier nie ‘n lid van die span was nie.

Die span het aan Netwerk24 gesê hulle weet nie in hierdie stadium wie die vliegtuig gevlieg het nie, omdat die betrokke vliegtuig deels deur een van hulle lede en iemand anders besit word.

Die polisie en die burgerlugvaartowerheid ondersoek die omstandighede van die ongeluk.

Foto: Arrive Alive

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

etol3

Gauteng betaal nog R3,4 miljard vir e-tol – en die rekening bly groei

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk
NUUSWEEK WILLIE
Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

Vlieënier dood toe vliegtuig in die Boschkop-omgewing neerstort


Luister nou

Volgende