Top 20 met Pieter Koen

Saterdae
16:00-17:00

Luister nou

Volgende

Vierde verdagte in die hof na Joslin Smith se verdwyning

18 Maart 2024

Die verdagte wat die afgelope naweek aangekeer is in verband met die verdwyning van die 6-jarige Joslin Smith, het vanoggend vlugtig in die landdroshof op Vredenburg verskyn.

Die 32-jarige Lourentia Lombaard – wat oënskynlik aan lede van die gemeenskap bekend is – het aangedui dat sy wil aansoek doen om regshulp en ‘n tolk.

Die saak is tot 25 Maart uitgestel wanneer sy sal aansoek doen om borgtog. Volgens die staat het Lombaard ‘n bekentenis afgelê.

Sommige gemeenskapslede meen dat Lombaard aanvanklik deelgeneem aan die soektog na Smith.

Sy is die vierde verdagte en sal waarskynlik saam met met Joslin se ma, Kelly Smith, dié se kêrel, Jacquin Appollis en Stevano van Rhyn tereg staan op klagte van mensehandel en ontvoering.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Top 20 met Pieter Koen

Saterdae
16:00-17:00

Luister nou

Volgende