Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Vierde geval van aappokke in Suid-Afrika aangemeld

15 Augustus 2022

Die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla het bevestig dat die vierde geval van aappokke in die land aangemeld is.

LEES OOK: TWEEDE GEVAL VAN AAPPOKKE IN SUID-AFRIKA AANGEMELD

Hy het in ‘n verklaring bevestig dat die betrokke persoon ‘n 28 jaar oue man van Wes-Kaap is. Volgens Phaahla was die man onlangs in Spanje en het onlangs na Suid-Afrika teruggekeer. Spanje is een van die lande wat erg geraak word deur aappokke.

Die geval is deur die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes bevestig. Mense, met die pasiënt in kontak was, sal nou opgesoek word.

LEES OOK: NIOS VRA DAT SEKERE COVID-REGULASIES WEER INGESTEL WORD OM DIE VERSPREIDING VAN AAPPOKKE TE KEER

Die vorige drie gevalle is gevind by mans, onderskeidelik 30-, 32-, en 42 jaar oud van die Wes-Kaap, Gauteng en Limpopo.

Phaahla sal na verwagting Vrydag ‘n mediakonferensie hou waartydens hy die regering se planne sal aankondig om die verdere verspreiding van aappokke te stuit.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende