Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Vier verdagtes in hegtenis geneem na moord op Vrystaatse-boer

30 Desember 2021

Vier verdagtes is in hegtenis geneem nadat die 51-jarige boer, Petrus Steyn in September vanjaar op sy plaas Holfontein tussen Heilbron en Frankfort in die Vrystaat vermoor is. 

Sy liggaam is op 29 September op die plaas gevind en is vermoor toe hy glo van sy plaashuis na ‘n stoor geloop het.

LEES OOK: BOER OP PLAAS NABY HEILBRON IN DIE VRYSTAAT VERMOOR

Die polisiewoordvoerder, brigadier Motantsi Makhele sê ‘n 48-jarige vrou en 51-jarige man, wat werk en woon op die Holfontein plaas is ook in hegtenis geneem. Die ander twee verdagtes is 27- en 33-jarige inwoners van Frankfort. 

Volgens Makhele is die verdagtes met behulp van inligting deur gemeenskapslede in hegtenis geneem. Hulle sal na verwagting môre in die hof verskyn

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gq_5ZqlXwAA4loq

John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Ander Nuus Artikels

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer
South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende