Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende

Vier dood in botsing toe digte mis sig belemmer

13 Julie 2023

Vier mense is dood toe verskeie voertuie vanoggend op die N12-snelweg tussen Emalahleni en Ogies in Mpumalanga in ‘n botsing betrokke was.

Die woordvoerder van die departement van gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga, Moeti Mmusi, sê voorlopige ondersoeke dui daarop dat digte mis die motoriste se sig belemmer het. In videos en foto’s op sosiale media kan gesien word hoe digte mis die sigbaarheid belemmer.

Volgens Mmusi was daar ‘n vragmotors, insluitend ‘n brandstoftenkwa, motors en ligte afleweringsvoertuie in die botsing betrokke. Daar moet egter nog vasgestel word presies hoeveel voertuie in die botsing betrokke was.

Die pad was tydelik gesluit.

Foto:’s Emalahleni News (Facebook)

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende