Video: Woede heers by Witbank-skool


Luister nou

Volgende

Video: Woede heers by Witbank-skool

14 Junie 2021

Konflik dreig by die Hoër Tegniese Skool Witbank waar ontevrede ouers en lede van die gemeenskap met mekaar slaags geraak het.

Op videomateriaal wat die rondte doen op die sosiale media kan gesien word hoe ‘n groep mense buite die skool bymekaarkom terwyl dreunsang gehoor kan word.

Die woordvoerder van die provinsiale onderwysdepartement, Jasper Zwane, sê hy is op die toneel en dit blyk gespanne te wees. Berigte van mense wat met sambokke gejaag word doen ook die rondte en die polisie is na die toneel ontbied.

Vandag se optrede volg op ‘n video waarin gesien kan word hoe leerders mekaar met die vuis toetakel. Dié bakleiery wat verlede Dinsdag plaasgevind het is glo ras-verwant.

Video en Foto’s: Zita Goldswain. Witbank News. Nuus

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Video: Woede heers by Witbank-skool


Luister nou

Volgende