Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

VF Plus vra dat Patricia de Lille moet bedank

8 Maart 2022

Die VF Plus het ‘n beroep op die minister van openbare werke Patricia de Lille gedoen om te bedank.

Dit kom nadat die spesiale tribunaal beslis het dat kontrakteurs wat die Beitbrug grensdraad opgerig het, die winste wat hul gekry het moet terugbetaal.

Die twee maatskappye Caledon River Properties en ProfTeamBK is miljoene rand betaal selfs voordat enige werk gedoen is.

De Lille het ontken dat sy baat gevind het by die projek en het gesê sy is bereid om haar bankrekeninge te openbaar om dit te bevestig.

Die VF Plus sê De Lille moet nou openlik verantwoordelikheid vir die debakel aanvaar en nie soos voorheen die blaam probeer verskuif na amptenare van haar departement nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende