Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende

VF Plus veroordeel gewelddadige staking van munisipale werkers wat noodsaaklike dienste lamlê

6 April 2022

Die VF Plus het die ontwrigting van noodsaaklike munisipale dienste deur – soos hy dit noem –  ongedissiplineerde en gewelddadige stakers van die JB Marks-plaaslike munisipaliteit, ten sterkste veroordeel.

Optrede wat uit die staking – in dorpe soos Potchefstroom en Ventersdorp – voortspruit, word gekenmerk deur intimidasie, vandalisme van munisipale eiendom en die verlamming van nooddienste in die dorp.

Volgens die party se LPW, Fanie du Toit, is van die brandweerstasies onbeman en dit blyk dat lede van ander nooddienste – soos gemeenskapsveiligheid – hulle by die stakers aangesluit het.

Hy sê daar was selfs pogings om lede van die publiek en nie-stakende amptenare by die stad se lisensiekantoor aan te hou.

Daar is intussen gereël dat die plaaslike weermagbasis se brandweer op ʼn gereedheidsgrondslag geplaas word om die gemeenskap by te staan.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende