VF Plus vereis verslag oor Mogale City-munisipaliteit se besteding


Luister nou

Volgende

VF Plus vereis verslag oor Mogale City-munisipaliteit se besteding

8 Oktober 2021

Die VF Plus het die munisipale bestuurder van die Mogale City-plaaslike munisipaliteit, Pringle Raedani skriftelik versoek om verslag te lewer oor hoeveel geld die munisipaliteit in die afgelope finansiële jaar bestee het aan die onderhoud, herstelwerk en opgradering van munisipale vaste-eiendom asook nuwe kapitaalbesteding.

Dié munisipaliteit bedien Krugersdorp, Muldersdrift en Magaliesburg.

Volgens wetgewing word munisipaliteite verplig om jaarliks 8% van die boekwaarde van eiendom, toerusting en aanlegte aan onderhoud en herstelwerk te bestee.

Mogale City het egter in die 2019/20-finansiële jaar slegs 4,24% bestee aan herstelwerk en onderhoud –  wat ʼn tekort van meer as R430-miljoen daarstel.

Volgens die VF Plus se raadslid in die munisipaliteit, Tjaart Steenkamp het dié raad die afgelope twaalf jaar meer as R4,1-miljard te min aan onderhoud en herstelwerk bestee.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

VF Plus vereis verslag oor Mogale City-munisipaliteit se besteding


Luister nou

Volgende