Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

VF Plus-lid, wat bedank meen “ander kulture, rasse nie welkom in party nie”

30 April 2024

Die politikus Lennit Max het uit die Vryheidsfront Plus bedank.

Max sê in sy bedankingsbrief dat die “VF Plus ekslusief vir Afrikaner mense is, en dat ander kulture, rasse en gelowe nie welkom is in die party nie.”

Hy beskuldig vir dr. Corne Mulder daarvan dat hy hom om die bos gelei het, deur aan hom te sê dat hy by die VF Plus moet aansluit, en dat die party se grondwet gewysig sal word om dit meer inklusief te maak.

Volgens Max is daar nooit ‘n poging aangewend om die party se grondwet te wysig nie, en is daar elke keer net aan hom gesê dat hulle besig is daarmee.

Max was tydens die 2021 plaaslike regeringsverkiesing die VF Plus se burgemeesterskandidaat in Kaapstad.

Foto: Voice of the Cape Radio

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Concept,Of,Limiting,Freedom.,Interior,Of,Prison,Cell.,3d,Illustration

24 van Gauteng se 145 polisiekantore het nié aanhoudingselle nie

Untitled design (1)

“Oorvol tronke: Moet lyfstraf teruggebring word?”

Drank

Onwettige alkoholmark in SA al meer as R25-miljard werd

Untitled design

Die DA dien strafregtelike klagte in teen minister Nkabane

Kleinfontein

“Berigte dat die Tshwane-metro dit oorweeg om Kleinfontein te sloop, is onwaar”

Ander Nuus Artikels

barbara creecy2
Minister stel herstelplan vir vervoersektor bekend
WhatsApp Image 2025-07-02 at 13.18.41_0d211357
Afrikaner-Afvaardiging: “Agoa nog nie van die tafel”
Equipment Handover4
“555 stukke tuinboutoerusting sal dienslewering verbeter”
Concept,Of,Limiting,Freedom.,Interior,Of,Prison,Cell.,3d,Illustration
24 van Gauteng se 145 polisiekantore het nié aanhoudingselle nie
Untitled design (1)
“Oorvol tronke: Moet lyfstraf teruggebring word?”

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende