Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

VF Plus keer afskryf van R2,6 miljard se onreëlmatige uitgawes in NMBM

‘n Poging deur die Nelson Mandelabaai-metroraad, om R2,6-miljard se onreëlmatige uitgawes af te skryf, is deur onder andere die VF Plus stopgesit.

Volgens ‘n VF Plus-raadslid in die Nelson Mandelabaai-metroraad, Bill Harington het die metro nie die nodige dokumentasie of ‘n volledige ondersoek gedoen voordat hulle probeer het om dié uitgawes af te skryf nie.

Hy sê weens ANC-raadslede wat geweier het om dié voorstel te steun, is die saak terugverwys na die munisipale openbare rekeningekomitee vir verdere ondersoek.

Harrington sê die VF Plus eis ‘n deeglike oudit om te bepaal watter uitgawes geregverdig was en watter moontlik met korrupsie verband hou.

Hy sê sy party vermoed reeds lank dat hierdie bedrag nie ‘n administratiewe fout was nie, maar dat dit moontlik fakture van kaders en vriende kan insluit.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GpsUsB5XkAAKkI0

Paastyd padsterftes neem met 45,6% af

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

Ander Nuus Artikels

Internasionale perspektief
Meloni blom in besoek aan Trump
Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende