Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

VF Plus dring aan op provinsiale ingryping in Parys-waterkrisis

17 Januarie 2023

Die VF Plus het ʼn skrywe gerig aan die premier van die Vrystaat, Sisi Ntombela, waarin aangedring word op dringende ingryping in die voortslepende waterkrisis in Parys.

Inwoners in die Ngwathe-plaaslike munisipaliteit het gister betoog oor die waterkrisis.

Volgens die VF Plus-LP en kiesafdelingshoof in die munisipaliteit, Tammy Breedt het die krisis daartoe gelei dat klinieke, hospitale en skole in die gebied reeds vir drie weke aaneenlopend sonder water is.

Sy sê in reaksie op die VF Plus se skrywe het die premier bevestig dat die nasionale departement van water en sanitasie genader word om hulp te verleen ten opsigte van die waterkrisis.

Sisi het onderneem om te versoek dat watertenk-waens in Parys, Skonkenville en Thumahole beskikbaar gestel word en die weermag ook genader word om hulp te verleen.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Ander Nuus Artikels

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende