Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Verwagte Augustus-brandstofpryse nié goeie nuus nie

18 Julie 2023

Die Outomobiel Assosiasie, die AA, waarsku dat motoriste dalk in Augustus wéér duurder sal moet betaal vir brandstof.

Volgens die AA dui middel van die maand data van die Sentrale Energiefonds daarop dat brandstofpryse in Augustus sal styg.

95-oktaan petrol kan glo met nagenoeg 7-sent per liter duurder word, terwyl diesel sowat 48-sent per liter duurder kan kos. 93-oktaan petrol sal egter na verwagting met 4-sent per liter daal. Paraffien sal na verwagting 48-sent per liter duurder word.

Die hoër oliepryse en die Rand se swak prestasie teen die Dollar is van die faktore wat tot die prys-verhogings kan lei.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende