Vervreemde man van vermoorde Vicki Terblanche borgtog geweier


Luister nou

Volgende

Vervreemde man van vermoorde Vicki Terblanche borgtog geweier

28 Januarie 2022

Die 53-jarige man, wat daarvan beskuldig word dat hy se vervreemde vrou, Vicki Terblanche (42) vermoor het, is vanoggend borgtog geweier in die Port Elizabeth (Gqeberha) landdroshof.

Arnold Terblanche is borgtog geweier nadat die staat aangevoer het dat dit ‘n risiko sal wees om hom vry te laat en dat die aanklagte, wat hy in die gesig staar ernstig van aard is. Hy staan tereg op aanklagte van sameswering tot moord, moord en regsverydeling.

LEES OOK: DERDE PERSOON VASGETREK WEENS MOORD OP VICKI TERBLANCHE

Arnold het onder meer aangevoer dat hy die primêre versorger van hom en Vicki se 12-jarige seun is en daarom moet hy op borgtog vrygelaat word.

Vicki se liggaam is in Oktober verlede jaar in ‘n vlak graf op ‘n kleinhoewe in Groenbossies, buite Port Elizabeth gevind.

Haar kêrel die 32-jarige Reinhardt Leach en sy vriend, Dylan Cullis (24) word ook by die saak betrek. Leach het haar as vermis aangemeld. Beide het tydens vorige hofverskynings hulle borgtogaansoek teruggetrek. Die saak is tot 28 Maart uitgestel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Vervreemde man van vermoorde Vicki Terblanche borgtog geweier


Luister nou

Volgende